Laai af en loer

Laai af en kry 'n voorsmaak:

Laai Gratis af:

Wiskunde  Graad 5 hersieningsvraestel 150 punte, 10 bladsye. Dek die hele jaar se werk.

Laai Gratis af:

Wiskunde Graad 6 hersieningsvraestel vir Kwartaal 1 en 2:

Laai Gratis af:

Wiskunde Graad 7 Breinkaart:  KGV en GGD (Faktore, Veelvoude en Priemfaktore)

Video Verduidelikings - voorbeelde

Graad 7 pret – Beskryf en benoem dele van n sirkel in 20 sekondes
Graad 4 – Tyd vir Analoog tyd
Graad 8 Konstruksie – Gebruik ‘n passer en konstrueer ‘n 30 grade hoek
Graad 7 Verhouding – Vergelyk dieselfde soort
Graad 6: Langdeling.  Deel ‘n viersyfer getal deur ‘n driesyfer getal met ‘n res
Graad 5 – Ruimte en vorm – Transformasies: Rotasie, translasie en refleksie

Demo van die Stelsel

en kyk na ons Demo hier onder wat vir u ‘n oorsig gee oor die stelsel en sy inhoud.